tennis


TENNIS

In 2015 is daar slegs vriendskaplike wedstryde gespeel as gevolg van die nuwe indeling van skole in munisipaliteite en distrikte.  Ons beoog om vanjaar in die Parys-Sasolburg-liga deel te neem waarvoor ons alreeds aansoek gedoen het.

Bloues het drie spanne in die vriendskaplike Goudveldstreek ingeskryf, nl.  eerste seun- en eerste dogterspanne asook ‘n 0/15-seunspan.

The players that were selected for the teams were:

Boys:                                      Girls:                                                  0/15 Boys:

Gert Stols                                Leanè Marais                                      Jozua Rosslee

Gideon Swart                          Hanke Swart                                       Jaco Keyser

Niekie Kruger                          Anel Terre’Blanche                             Andrè Scott

Jandrè Swanepoel                  Molien Venter                                      Tiaan van der Walt

CJ Heckroodt                          Chantelle Hayes                                 Derek Alexander

Quiton Visagie

 

Die spelers wat Fezile Dabi verteenwoordig het, was:

 

Leanè Marais              D 0/15

Jozua Rosslee            S 0/15

Stian Wessels             S 0/19

Pieter Heckroodt         S 0/19

 

Die Fezile Dabi-proewe vir 2016 vind gedurende die vierde kwartaal 2015 plaas.  Bloues wens elke speler wat gaan deelneem aan die proewe sterkte toe.

Baie dankie aan Sernick en Country Meat wat as borg opgetree het vir die eerste spanne.  Elke speler dra sy baadjie met trots.  U borg en postitiewe gesindheid teenoor Bloues word opreg waardeer.

Ons doen ‘n vriendelike beroep op elke ouer om deel te word van ons tennis sodat ons as skool ‘n klub kan stig waar kinders, onderwysers en ouers saam sosiale tennis kan speel.

 

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'