skaak


Skaak

 

Gary Kasparov, een van die wêreld se grootste skaakmeesters het nie verniet geglo:  “’n Skaakmeester behoort duisende skaakspelle in sy geheue te stoor, want skaak is vir hom wat woorde uit hul Moedertaal vir gewone mense is en wat note vir die musikant is.”

 

Skaak se waarde word onderskat.  Buiten dat dit kinders uit die kwaad hou, bevorder skaak logiese denke en strategiese beplanning en kweek dit goeie konsentrasie.  Dit is ook ‘n spansport waar spelers mekaar aanmoedig om hoër hoogtes te bereik.  Bo alles verg dit toewyding, deursettingsvermoë en stilsit.

 

Talle leerders speel pouses skaak en heelparty woon die oefeninge saans by.

 

Een senior span gaan weer vanjaar aan die liga in Sirkel 3 se A-liga deelneem.

Daar is baie potensiaal wat deurlopend ontwikkel sal word en belangstellende ouers word ook versoek om die skool te kontak.

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'