netbal


NETBAL

 

Die netbal het die jaar afgeskop met ‘n netbalkliniek wat op Bloues se bane deur mev. Edelweiss Calitz aangebied is.  Die kliniek is opgevolg met ‘n netbalkursus wat by Klein-Kariba in Bela-Bela aangebied is.  Na hierdie twee baie insiggewende netbalklinieke was almal reg vir hierdie 2015-seisoen.  Na afloop van die Fezile Dabi-liga het die spanne se posisies baie beter as verlede jaar s’n gelyk.

 

SPAN

POSISIE IN LIGA

Eerstespan

Vierde

Tweedespan

Derde

Derdespan

Onoorwonne (speel nie liga nie)

o/16A

Vierde

o/16B

Vierde

o/15A

Eerste (Vierde In Vrystaat)

o/15B

Tweede

o/14A

Derde

o/14B

Derde

 

Ons o/15A-span het na die Vrystaat Kampioenskap deurgedring waar hulle ‘n vierde plek behaal het.  Hulle het ‘n ongelooflike seisoen gehad. 

 

The following players represented Fezile Dabi at the Free State Trails:  (o/14) Elmay Klopper, Naledi Tiro, Rethabile Marumo, Lelethu Stemele, Leané Marais, Lené du Plessis,                                          (o/15)  Phethi Chabalala, Ananke Loubser, Dimpho Mokwena, Matau Kekana.

(o/16)  Kietana Greyling, Laurinda Leburu

(o/17)  Queen Morake 

(o/18)  Monique Potgieter, Kamo Tsepe, Palesa Kau

 

Die volgende speelsters verteenwoordig die Vrystaat tydens die All Ages Toernooi wat in Boksburg gehou is: Lené du Plessis (o/14), Ananke Loubser en Dimpho Mokwena (o/15)

Monique Potgieter is vir die Kiewietspan wat ‘n toernooi op Hennenman gespeel het, gekies.

  

Foto

Fotos

Netbal

Van ons spelers in aksie

Netbal

Van ons spelers in aksie

Netbal

Van ons spelers in aksie

Netbal

Van ons spelers in aksie

Netbal

Van ons spelers in aksie

Netbal

Van ons spelers in aksie

Netbal

Van ons spelers in aksie

Netbal

Van ons spelers in aksie

Netbal

Van ons spelers in aksie

Netbal

Van ons spelers in aksie

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'