landloop


LANDLOOP

Bloues se landloopatlete het in 2015 aan ses ligabyeenkomste in die Goudveldstreek deelgeneem.  Hanke Swart  is gekies om aan die Interprovinsiale byeenkoms te Potchefstroom te gaan deelneem.  Hanke Swart en Justin Grobler het verskeie kere onder die top 6 in die liga geëindig.

 

Foto

Fotos

Landloop

Hanke Swart in aksie

Landloop

Justin Grobler in aksie

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'