krieket


KRIEKET:

SENIORS:

Die Hoërskool Kroonstad se 1ste span het gedurende die 2014/2015-seisoen in die Goudveld Jeugliga (50 beurte) deelgeneem. Daar is ook deelgeneem aan die Vrystaat Skole T20-kompetisie.

Die 2de span het baie goed gevaar tydens die 2014/2015-seisoen. Hulle het in die Goudveld o/18 C-liga gespeel en as wenners in hierdie liga geëindig.

Opsomming van wedstryde gepeel tydens 2014/2015:

1ste Span:

 

Goudveld-liga

VS Skole

(T20)

TOTAAL

Wedstryde Gespeel:

6

3

9

Gewen:

3

2

5

Verloor:

3

1

4

Gelyk:

0

0

0

 

JUNIORS:

Die Hoërskool Kroonstad se o/15-span speel gedurende 2015 seisoen in die Goudveldliga. 

REGIONAL/PROVINCIAL REPRESENTATION:

KROON TEAMS:

The following players were chosen for the Kroon Teams that played at the Fezile Dabi Trials:

u/15:    Jose Hartlief

u/18:    Jeandré Swart en Neo Mohasa

FEZILE DABI TEAM:

The following players were chosen for the Fezile Dabi Team that played at the Free State Trials: 

u/18:  Jeandré Swart en Neo Mohasa

FREE STATE RURAL TEAMS:  Senior:     Quinton Visagie

 

Foto

Fotos

Krieket

Van ons spelers in aksie

Krieket

Van ons spelers in aksie

Krieket

Van ons spelers in aksie

Krieket

Van ons spelers in aksie

Krieket

Van ons spelers in aksie

Krieket

Van ons spelers in aksie

Krieket

Van ons spelers in aksie

Krieket

Van ons spelers in aksie

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'