jukskei


K H S SPELERS – SA JUNIOR KAMPIOENSKAP – DESEMBER 2015

 

Al die onderstaande kinders het Noord-Vrystaat verteenwoordig op die SA Junior Kampioenskap

 

Eben Bezuidenhout – o/19 B1 Seuns 

 

 

Kyla Swanepoel – o/19 B1 Meisies 

 

 

Gerhard du Preez  (k) – o/19 A Seuns – verower goue medalje

SA Provinsiale Kampioenskappe  - eindig vierde

Gekies vir o/19 SA-A Seuns-span

 

 

Joline Grobler  (k) – o/19 A Meisies

SA Provinsiale Kampioenskappe  - verower brons medalje

Gekies vir SA-A o/19 Meisies-span

Dubbels – silwer medalje saam met Diketso Santho

 

 

Sune Grobler – o/16 A Meisies – verower silwer medaljes

SA Provinsiale Kampioenskape – verower silwer medaljes

Dubbels – verower goue medalje saam met Su-ane Baumgarten

 

 

Ju-marie Swanepoel – o/16 A Meisies – verower silwer  medaljes

SA Provinsiale Kampioenskape – verower silwer medaljes

Dubbels – silwer medalje saam met Niel du Preez

 

 

Su-ane Baumgarten – o/16 A Meisies – verower silwer medaljes

SA Provinsiale Kampioenskape – verower silwer medaljes

Gekies vir o/16 SA Meisies-span

Gekies vir o/19 SA Meisies-span – toer na Namibia – Mei 2016

Dubbels – verower goue medalje saam met Sune Grobler

 

 

Niel du Preez (k) – o/16 A Seuns –verower silwer medalje

SA Provinsiale Kampioenskape – verower brons medaljes

Gekies vir o/16 SA Seuns-span

Gekies vir o/16 SA Seuns-span – toer na Namibia – Mei 2016

Dubbels- silwer medalje saam met Ju-marie Swanepoel

K H S SPELERS – SA JUNIOR KAMPIOENSKAPPE – DESEMBER 2015

 

 

 

Foto

Fotos

Jukskei

Jukskei SA Skole-toernooi 2015 te Pretoria. Ons o/16 A span wen Brons medalje. Van links na regs op foto is: Suné Grobler, Kyla Swanepoel, Ju-Marie Swanepoel (Kaptein) en Eben Bezuidenhout

Jukskei

Jukskei SA Skole-toernooi 2015 te Pretoria. Ons o/19 A span wen Silwer medalje. Onderste foto van links na regs: Niel du Preez, Joline Grobler, Su-ané Baumgarten en Gerhard du Preez (Kaptein)

Jukskei

Spelers in aksie

Jukskei

Spelers in aksie

Jukskei

Spelers in aksie

Jukskei

Spelers in aksie

Jukskei

Spelers in aksie

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'