hokkie


SEUNSHOKKIE

Die eerste seunshokkiespan van Kroonstad Hoërskool het 'n uitstekende 2017-seisoen gehad. Hulle wen die Vaaldriehoek-seunsliga, Fezile Dabi Seunshokkie-liga, asook die jaarlikse interskole liga teen AHS Kroonstad. Hierdie span dring dan ook deur om in die Vrystaatbeker-finaal te speel wat op 25 en 26 Augustus 2017 te Bloemfontein gehou word.

Op foto:

Voor: Dirk Bothma, Franco vd Walt (Kaptein), Martin Botha (Afrigter), Adrian Claasens

Agter: Oratile Letloenyane, PC Erasmus, Waylen v Schalkwyk, Pierre v Zijl, Kalebe Setiloane, Jozua Rosslee, Frans Keyser, Karabo Maloka, Ciseron Makoli, Success Maswanganyi, Tshepang Moretlo

 

 

MEISIESHOKKIE

Die afgelope seisoen was een van die bestes in die afgelope paar jaar.  Die meeste spanne is goed voorberei vir die seisoen deur verskeie klinieke by te woon.  Die eerste span was weereens na Kearsney College wat aan hulle puik afrigting en geleenthede teen sterk teenstanders op die astrobaan gebied het.

 

 

Wedstryduitslae:

 

Gespeel

Gewen

Gelykop

Verloor

Doele vir

Doele teen

Posisie in liga

Fezile Dabi- Liga

4

1

1

2

2

5

3

Vriendskaplik

7

3

1

3

8

18

 

Meeste doele aangeteken: Adri Germishuizen (4)

Awards: Best player: Adri Germishuizen

            Most improved player: Seipati Kalane

Die 0/16- en 0/14-spanne het PUKKE se kliniek in Potchefstroom bygewoon waar hulle ook baie goeie afrigting ontvang het.  Hulle het ook ‘n hele klompie wedstryde op die astrobaan gespeel en elke dag ‘n spanbousessie gehad.

 

Die 0/16- en 3e spanne eindig beide tweede in die Fezile Dabi-liga en die 1e, 2e en 0/14 spanne almal derde.  

Die volgende spelers het die onderskeie Fezile Dabi-spanne gehaal:

0/14:  Nicola Lategan en Keanu Bouwer

0/16:  Janike van Jaarsveld, Mada Oosthuizen, Zelmari Coetzee en Katleho Ponase

0/18:  Adri Germishuizen, France Elize van Niekerk en Tshepang Hlohololo

 

We are very proud of our Northern Free State players who are the following players:

u/16B:  Katleho Ponase and Zelmari Coetzee

u/18A:  Adri Germishuizen and Tshepang Hlohololo

 

We already started to prepare for next year by participating in the PEHS tournament in Senekal. 

 

 

Foto

Fotos

Hokkie

Die volgende seuns is verkies tot die Fezile Dabi en Noord Vrystaat onder 14 span. Die name van links. Voor: Success Maswanganyi, Macbain Meyer, Simon van Heerde. Agter: Derek Alexander, Dylan van Schalwyk

Hokkie

Die volgende seuns is verkies tot die Fezile Dabi onder 16 span. Die name van links. Voor: Kalebe Setiloane, Franco van der Walt, Adrian Claassens. Agter: Tumelo Molato, Pierre van Zijl, Karabo Maloka, Frans Keyser, Dirk Bothma, Oratile Letloayane.

Hokkie

Die volgende seuns is verkies tot Noord Vrystaatspan. Die name van links. Voor: Thabang Phakoe, Thabiso Phakoe, Joubert Breytenbach

Hokkie

Die volgende seuns is verkies tot die Fezile Dabi onder 18 span. Die name van links: Voor: Thabiso Phakoe, Kerwin Olifant, Thabang Phakoe. Agter: Austin Hlalele, Joubert Breytenbach, Niekie Kruger

Hokkie

o/16 NFS Hokkie Baie geluk aan Frans Keyser, Franco vd Walt, Wayten van Schalkwyk en Kalebe Setiloane.

Hokkie

INTER Hokkie Meisies 2015 Bloues wen 2 - 1. Mooi gespeel meisies!!! Dankie vir 'n puik naelskou-wedstryd van altwee spanne af!

Hokkie

Janie Krog van House of Décor oorhandig hier Cotton Road sakke aan Adri Germishuizen vir die 1ste meisieshokkiespan. Ons opregte dank en waardering vir hierdie mooi gebaar.

Hokkie

Die volgende dogters is verkies tot die Fezile Dabi-span. Die name van links: Voor Adri Germishuizen (o/18), Tshepang Hlohlolo (o/18), Frans Elize van Niekerk (o/18). Agter: Mada Oosthuizen (o/16), Jannike van Jaarsveld (o/16), Zelmari Coetzee (o/16), Katleho Ponase (o/16)

Seunshokkie

Van ons seuns in aksie

Seunshokkie

Van ons seuns in aksie

Seunshokkie

Van ons seuns in aksie

Seunshokkie

Van ons seuns in aksie

Seunshokkie

Van ons seuns in aksie

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'