gholf


GHOLF

Joubert Breytenbach was part of the Free State and Northern Cape Team who participated in various tournaments through South Africa.  Joubert represented the Free State and Northern Cape Team at the SA Championships during the first week of October which was held in George. 

Bloues het 3 spanne wat in die Noord-Vrystaat Hoërskoleliga meeding.  Die A-liga, vir skole se 1ste spanne, en B-liga vir skole se 2de en 3de spanne, vind sedert 2006 plaas.  Bloues het die A-liga al 3 keer gewen en die B-liga 2 keer.  Bloues se 1ste span het 2de in die liga geëindig, terwyl die 2de span 3de geëindig het.

Twaalf spelers word aan die einde van die ses ligas gekies om aan die SA Kampioenskap te gaan deelneem.  Vanaf 2006 het Bloues al meer as 12 spelers gehad wat die span gehaal het en in 2015 is dit Joubert Breytenbach, Tyron Beukes en CJ Heckroodt wat in die span opgeneem is.

Every year the golfers, parents and teachers of Bloues go on a tour to the South Coast of KZN during the June-July Holidays.  On the tour they have played  4 stunning golf courses which included Umdoni, Port Shepstone, Wild Coast Sun en Margate. 

Al Bloues se gholfers het op 29 September op Heron Banks (Sasolburg) gaan speel om te bepaal wie 2015 se gholfkampioen gaan wees.  Veelsgeluk aan Joubert Breytenbach wat as gholfkampioen vir 2015 aangewys is.  Jaco van Zyl het die meeste punte opgestapel.

 

Video
Foto

Fotos

Gholf

Joubert Breytenbach SA Golf Tournament He won 4,5 out of the 6 games and lost 1 game. Freestate came 4th over all. He hit a hole-in-one ons the second day of the tournament on the 18th hole.

Video

Op ons eie golfbaan

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'