atletiek


Atlete van Bloues presteer uitsonderlik goed  

SA SKOLE ATLETIEK

Thabang Hlohloho:         5de in 200m teen seuns  o/15

Shahid Motala:                 7de in 100m seuns o/19

                                               3de in o/19 4x100m aflos

Tsebo Matsoso:                          5de in 400m seuns o/17

                                               3de in 200m seuns o/17

                                               3de in Medley seuns o/17

                                               3de in aflos 4x100m o/17

ATLETIEK SA BYEENKOMS

Thabang Hlohloho:         5de in 100m teen  seuns  o/15

Elmar van Aardt:                  Semi- Finale 200m en  400m seuns o/15

Tsebo Matsoso:                          7de in 100m seuns o/17

                                               5de in 200m seuns o/17

                                               3de in aflos 4x100m o/17

Moeketsi Mosobela:       Semifinaal seuns  200m

 

Kroon Atletiek Byeenkoms

86 atlete dring deur na die Fezile Dabi Streeksbyeenkoms

Fezile Dabi-byeenkoms

Atlete presteer uitstekend: 33 atlete dring deur na Vrystaat Kampioenskap.

 63 medaljes tydens Fezile Dabi verower is.

5 Atlete kwalifiseer reeds vir die SA Skole Atletiekkampioenskap.

Vrystaat Byeenkoms

 22 medaljes word tydens die Vrystaat Skolebyeenkoms verower. Tydens die byeenkoms word vyf atlete gekies om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die SA Skole Atletiek.

 

 

 

Foto

Fotos

Atletiek

Thabang Hlohlolo

Atletiek

Daar is tyd vir geesvang ook.

Atletiek

Jufrou Hugo besig om vinnig tyd te neem.

Atletiek

Tibby Saayman vra na een rondte of sy nog in die regte baan is.

Atletiek top Presteerders

Atlete ontvang sportsak en baadjie van mnr. Pieter Olivier (Remitto)

Atletiek top Presteerders

Atlete ontvang sportsak en baadjie van mnr. Pieter Olivier (Remitto)

Atletiek top Presteerders

Atlete ontvang sportsak en baadjie van mnr. Pieter Olivier (Remitto)

Atletiek top Presteerders

Atlete ontvang sportsak en baadjie van mnr. Pieter Olivier (Remitto)

Atletiek top Presteerders

Atlete ontvang sportsak en baadjie van mnr. Pieter Olivier (Remitto)

Atletiek top Presteerders

Atlete ontvang sportsak en baadjie van mnr. Pieter Olivier (Remitto)

Atletiek top Presteerders

Atlete ontvang sportsak en baadjie van mnr. Pieter Olivier (Remitto)

Atletiek top Presteerders

Atlete ontvang sportsak en baadjie van mnr. Pieter Olivier (Remitto)

Wedloop tot die einde

Elmar van Aardt in aksie tydens 80m waar hy goud gewen het met ‘n tyd van 9.66 wat ook ‘n nuwe record is. Hy het ook goud gewen met die 150m met ‘n tyd van 17.80. (Funi Claassen Atletiekbyeenkoms in Frankfort )

5 Atlete hardloop kwalifiserende tye vir die SA’s

Voor: Moeketsi Mosobela en Thabang Hlohlolo Agter: Elmar van Aardt, Tsebo Matsoso en Shaahid Motala

BLOUES SE (NVS) FEZILE DABI Wenners Goue medalje wenners

Voor: Naledi Mofolo, Ju-Marie Swanepoel, Leanè Marais, Chantell Lötter, Chantel Kruger Agter: Moeketsi Mosobela, Marko Bester, Elmar van Aardt, Tsebo Matsoso, Thabang Hlohlolo, Lesego Motaung

BLOUES SE (NVS) FEZILE DABI Wenners Silwer medalje wenners

Voor: Mada Oosthuizen, Annie Botha, Rethabile Nyelele, Boitumelo Seloana, Ananke Loubser Agter: Zelmari Coetzee, Elmar van Aardt, Marko Bester, Shaahid Motala, Arno Swart, Hanke Swart

BLOUES SE (NVS) FEZILE DABI Brons medalje wenners

Voor: Mada Oosthuizen, Naledi Mofolo, Naledi Matsabe, Kekeletso Marumo, Laurinda Leburu Agter: Dimpho Mokwena, Naledi Makoli, Johan Steyn, Marlo Vermeulen, Leandri Bezuidenhout

FEZILE DABI Aflosspanne 0/14 Seuns wen Silwer

Tewie Lötter, Anardo Botha, Henrico Wolmerans, Thabang Hlohlolo

FEZILE DABI Aflosspanne 0/19 Seuns wen Silwer

Moeketsi Mosobela, Shaahid Motala, Tsebo Matsoso, Katleho Mokoena

FEZILE DABI Aflosspanne 0/15 Seuns wen Goud

Marko Bester, Elmar van Aardt, Lesego Motaung, Thabang Hlohlolo

Vrystaat Atletiekbyeenkoms

Ons atlete in aksie

Vrystaat Atletiekbyeenkoms

Ons atlete in aksie

Vrystaat Atletiekbyeenkoms

Ons atlete in aksie

Vrystaat Atletiekbyeenkoms

Ons atlete in aksie

Vrystaat Atletiekbyeenkoms

Ons atlete in aksie

Vrystaat Atletiekbyeenkoms

Ons atlete in aksie

Vrystaat Atletiekbyeenkoms

Ons atlete in aksie

Vrystaat Atletiekbyeenkoms

Ons atlete in aksie

Vrystaat Atletiekbyeenkoms

Ons atlete in aksie

Vrystaat Atletiekbyeenkoms

Ons atlete in aksie

Vrystaat Atletiekbyeenkoms

Ons atlete in aksie

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'