sosiaal-en-tradisie

Nuwe Tradisie

Pouse is almal in die vierkant in rye geplaas en ‘n nuwe tradisie is begin. Twee goue strepe is oor die vierkant geverf. Geen persoon wat oor die strepe beweeg mag ooit weer gewoonweg loop nie. Die persoon moet snaaks loop of dans of huppel...maak nie saak wat hy/sy doen nie, dit moet  kreatief wees. Die strepe is ingewy deur elke personeellid en leerder. Die skoolhoof, mnr. Drinkwater, het ook sy snaakse stappie vir ons gedoen. Leerders is baie positief en dans getrou elke keer as hulle oor die strepe beweeg. Dit sorg vir groot pret by die skool. Die personeel veral, word met valkoë dopgehou as hulle in die vierkant beweeg.

Skiewie-konsert Revue 9/10-Rugby Lentebal Skiewie-kamp Koorkamp • • • • Landbou-uitstappies Matriekafskeid Melodrama Bakgat-BLOU • • • • • Sivvie-dae Sokkies Kleuratletiek Gala VRL Leierkamp en meer!

Video
Foto

Fotos

GO FOR GOLD

Die strepe is ingewy deur elke personeellid en leerder. Die skoolhoof, mnr. Drinkwater, het ook sy snaakse stappie vir ons gedoen

Tradisie - Nog 'n jaar - Nog 'n boom

Elke jaar word daar 'n nuwe boom op die terrein geplant deur die Hoofdogter en Hoofseun. Op die foto is France Elize van Niekerk (Hoofdogter), Mnr William Drinkwater (Skoolhoof) en Human Wessels (Hoofseun).

Matriek skenkings

Matrieks skenk tydens hulle laaste skooldag hemde, dasse, sokkies, skoene ens. aan die klerebank

Valentynsokkie

Kinders dans en kuier lekker

Valentynsokkie

Kinders dans en kuier lekker

Valentynsokkie

Kinders dans en kuier lekker

Valentynsokkie

Kinders dans en kuier lekker

Valentynsokkie

Kinders dans en kuier lekker

Valentynsokkie

Kinders dans en kuier lekker

Valentynsokkie

Kinders dans en kuier lekker

Video

Die personeel wys hulle kan ook!!!
Die kinders wys hoe dit gedoen moet word!!!

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'