skiewies van bloues


Skiewies van Bloues

By Bloues staan die graad 8 leerders bekend as Skiewies.

 

Gr 8-KAMP

Elke skiewie begin sy of haar jaar op ʼn hoë noot. Dit is ʼn tradisie by Bloues om die nuwelinge van die skool aan die begin van die jaar op ʼn kamp te vat. Op hierdie kamp word die skiewies ware Bloues van kop tot toon. Daar neem hul aan ʼn klomp aktiwiteite van boeresport tot spanbou deel. Daar word ook verwag dat die skiewies vir hulle ʼn item vir die skiewiekonsert sal uitwerk en inoefen.

Ten spyte van al die lekker is daar ook altyd ‘n bietjie sleg. Dit is nou waar die oefening,ken-mekaar-sessies, die leer van die skoollied en tradisies inkom. By Bloues is dit tradisie om die skoollied nadat die eersterugby span gespeel het, te sing asook na saalopening elke Maandag.   Mnr. Drinkwater, ons skoolhoof, het ons ook welkom geheet by Bloues en die skiewies ingelig oor wat van hul verwag word en hoe ʼn ware Bloue lyk en optree. Aan die einde van die kamp klim almal uitgeput, maar trots om ʼn Bloue te wees, op die busse en vertrek huis toe.

Die kamp is beslis ‘n hoogtepunt in elke graad 8 se jaar!

 

Foto

Fotos

Bloues se eie Cartoons!!

Cartoons

Bloues se eie Cartoons!!

Dark Vader

Bloues se eie Cartoons!!

Heksie

Bloues se eie Cartoons!!

Pop Eye

Bloues se eie Cartoons!!

Robinhood

Bloues se eie Cartoons!!

Superwomen

Bloues se eie Cartoons!!

Zorro

Skiewiesokkie en al die Oupa's en Ouma's het opgedaag!

Oupas

Skiewiesokkie en al die Oupa's en Ouma's het opgedaag!

Oumas

Skiewiesokkie en al die Oupa's en Ouma's het opgedaag!

jong oumas

Skiewiesokkie en al die Oupa's en Ouma's het opgedaag!

jong oupas

Skiewiesokkie en al die Oupa's en Ouma's het opgedaag!

metgeselle

Skiewiesokkie en al die Oupa's en Ouma's het opgedaag!

nog metgeselle

Skiewiesokkie en al die Oupa's en Ouma's het opgedaag!

paar oulike oupas en oumas

Bloues se eie peutertjies!!!!

BABA

Bloues se eie peutertjies!!!!

Peuters

Bloues se eie peutertjies!!!!

Peutertjies

Bloues se eie peutertjies!!!!

SUIGELINGE

Die Skiewies is onsigbaar. Hier is 'n paar foto's as iemand hulle DALK raaksien!!

Weg

Die Skiewies is onsigbaar. Hier is 'n paar foto's as iemand hulle DALK raaksien!!

Soek hulle

Die Skiewies is onsigbaar. Hier is 'n paar foto's as iemand hulle DALK raaksien!!

Waar is hulle

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'