gemeenskapsbetrokkendheid


BLOUES het 42 eenhede bloed op Vrydag, 19 Februarie 2016 geskenk. Die SANBS se doelwit was 22 eenhede. Bloues se leerders en personeel het nog in lang rye gestaan om te skenk toe SANBS moes oppak aangesien die tyd wat tot SANBS se beskikking was, verby was.

Wel gedaan en hou aan met die goeie werk!!

 

DBV-fondsinsameling ‘n reusesukses! 

Bloues het groot welslae behaal met die fondsinsameling vir die DBV.

Leerlinge is gevra om hul kleingeld as donasie te gee. n Totaal van R 8 511-00 is ingesamel.

Hierdie bedrag oorskry ons stoutste verwagtinge.

Die VRL en projekkoördineerders wil graag al die Bloues bedank vir hul bydrae.

Hierdie geld is aan die DBV gegee om hulel te help met die onderhoud en versorging van hawelose diere.

 

 

 

Foto

Fotos

Bloedskenk

Hier op die foto is Roger Chang, Onderhoofseun van Bloues besig om bloed te skenk.

Bloedskenk

Hier is Piet van der Merwe, VRL-lid van Hoërskool Kroonstad besig om bloed te skenk. Die leerders het mekaar poetse gebak / strepe getrek terwyl hulle skenk. Hier het Roger Chang Piet se skoene uitgetrek en verkeerdom aangetrek. Dit het gesorg vir groot pret en het die aandag van die bloed en naalde afgetrek.

DBV-fondsinsameling

Almal was deel van die fondsinsameling

DBV-fondsinsameling

Almal was deel van die fondsinsameling

DBV-fondsinsameling

Almal was deel van die fondsinsameling

DBV-fondsinsameling

Almal was deel van die fondsinsameling

DBV-fondsinsameling

Almal was deel van die fondsinsameling

DBV-fondsinsameling

Almal was deel van die fondsinsameling

DBV-fondsinsameling

Almal was deel van die fondsinsameling

DBV-fondsinsameling

Almal was deel van die fondsinsameling

Bloedskenk

Vir party is bloedskenk 'n moet

Bloedskenk

Vir party is bloedskenk 'n moet

Bloedskenk

Vir party is bloedskenk 'n moet

Bloedskenk

Vir party is bloedskenk 'n moet

Bloedskenk

Vir party is bloedskenk 'n moet

Bloedskenk

Vir party is bloedskenk 'n moet

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'