vcsv


Ons is baie dankbaar om VCSV by Hoërskool Kroonstad te hê.

UCSA  is offered on Wednesdays during break and 17h30 to 19h00 in the afternoon.

Woensdagoggende kom daar ‘n spreker wat met die leerders praat oor vrae wat hul het. The UCSA praise and worship and do Bible study to broaden our spiritual knowledge.

Ons tema vir 2016 is  "Transformasie in geloof."

Die VCSV het verskeie uitreikaksies asook ‘n jaarlikse kamp.

Bloues had an unforgettable camp at Willem Pretorius Game Reserve in February. We were all spiritually enriched by the excellent presentation of Lulu van der Berg. God het verseker lewens daar aangeraak en getransformeer.

Elke jaar in Oktober, woon ons jeugleiers en die VCSV personeel ‘n opleidingskamp in Bloemfontein by.

By die VCSV leef ons, Christenskap ten volle uit!

B - Betroubaar

L – Liefdevol

O – Omgee

U – Jy is Uniek

E – Eerlik

S – “Smile”

 

Foto

Fotos

VCSV Kringleiers 2016

Kringleiers met sertifikate

VCSV Kringleiers 2016

Kringleiers met sertifikate

VCSV Kringleiers 2016

Trotse ouers

VCSV Kringleiers 2016

Trotse ouers

VCSV Kringleiers 2016

Trotse ouers

VCSV Kringleiers 2016

Leerders na inhuldiging

VCSV Kringleiers 2016

Leerders na inhuldiging

VCSV Kringleiers 2016

Leerders na inhuldiging

VCSV Kringleiers 2016

Sommer net mede-gelowigs

VCSV Kamp

Om stil te raak .........

VCSV Kamp

Om stil te wees .........

VCSV Kamp

Spangees

VCSV Kamp

Spangees

VCSV Kamp

Spangees

VCSV Kamp

Spangees

VCSV Kamp

Spangees

VCSV Kamp

Spangees

VCSV Kamp

Spangees

VCSV Kamp

Spangees

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'