spraak-en-drama


SA DRAMA Kollege vat hande met Blouskool.

Klere- Check

Kamera- Check

Ligte- Check

ACTION!!!

 

Blouskool bied vir leerders ook die geleentheid om Dramatiese Kunste te neem as ‘n ekstra vak vanaf Gr 10 tot 12. Dramatiese Kunste is ‘n matriekvrystellings vak en die vak gewig is gelykstaande aan vakke soos Wiskunde en Skeinat.

Dramatiese Kunste bied ook verskeie beroepkeuses, meer as net om ‘n akteur te wees. Verskeie werksgeleenthede soos:

  1. Akteur
  2. Kamerawerk
  3. Radiowerk/omroeper
  4. Teater en verhoogbestuurder
  5. Klank en beligting ingenieur om slegs ‘n paar te noem.

SA Drama Kollege het ‘n geleentheid gebied vir die leerlinge van die skool om as byspelers op die stel van Binnelanders te gaan kuier. Die episodes het vanaf die 11 de April op KykNet kanaal 144 uitgesaai.

 

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'