koor


KOOR

Met ‘n ledetal van 50 het die koor hierdie jaar elke Maandagaand weer hard gewerk en geoefen om gereed te wees vir ons optrede tydens die Welkom Gimnasium Koorfees in die Ernst Opperheimer-teater.  Dit was ‘n wonderlike ervaring om deel te wees van ‘n groot massekoor waartydens ons saam met Du Preez Stoltz kon optree.

 

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'