huis-van-der-merwe


Huis van der Merwe    Koshuis vir junior seuns   

  

    
"    Die koshuis beskik oor 'n eie identiteit deurdat 'n vlag, naambord en koshuishemp vir die koshuis gemaak is.
"    Tans is daar tussen 25-30 gr 8 en 9-leerders in die koshuis.  Vier gr10-leerders is as leiers aangestel om saam met
     die diensdoenende personeel diens te verrig.
"    Voorsiening word ook gemaak dat dagskoliere 'n middagete @ R30 kan gaan eet en daarna huiswerk in
     die studiesaal kan doen. 
     Etes moet by Susan Eichstadt bespreek word.  Sy kan gekontak word by 084 460 5173.
"    Die koshuis het 'n swembad, poeltafel, TV-lokaal, watersuiweraar en eie braaigeriewe.

"    Studie beloop 2 tot 3 ure per dag.  Inspeksies en Bybelstudie maak ook deel uit van die daaglikse roetine.

"    Die koshuisgeld beloop R19 000 per jaar is is betaalbaar in 10 x R1900.00 per maand. 

"    Vir enige verdere inligting kan die koshuisvader, Mnr Roelf van Schalkwyk gekontak word by082 787 7628

Foto

Fotos

Huis van der Merwe

Hoek aansig Huis van der Merwe

Huis van der Merwe swem

Die junior seuns geniet bietjie die swembad

Huis van der Merwe swem

Die junior seuns geniet bietjie die swembad

Huis van der Merwe swem

Die junior seuns geniet bietjie die swembad

Huis van der Merwe

Vooraansig

Huis van der Merwe

Vooraansig

Huis van der Merwe

Vooraansig

Huis van der Merwe

Vooraansig

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'