huis-smit


Koshuise  is net geboue, die personeel en leerders wat daarin woon, gee aan elke koshuis sy karakter en bepaal die gees en rigting. Ons probeer ʼn rustige atmosfeer skep met duidelike riglyne wat nodig is sodat elke leerder sy potensiaal  ten volle kan uitleef.

Die koshuis skep die geleentheid vir leerders om selfstandig  te word. Dit leer hul om ander in ag te neem en te respekteer.

Hierdie rooster is ‘n riglyn en mag verskil van koshuis tot koshuis.

Woensdagmiddae is dorpsdag en daar is geen studie die betrokke middag nie, maar wel ‘n ekstra studie in die aand.

06:00 Opstaan 06:35 - 06:45

Stiltetyd 06:45

Ontbyt 07:15 Skool toe

14:15 Middagete

14:45 Studie

15:30 Kultuur, sport en ontspanning

17:30 Aandete

19:00 - 21:15 Studie

21:50 - 22:00 Stiltetyd

22:05 Ligte uit

Studietye word stiptelik nagekom en vind onder toesig plaas. Indien 'n leerder siek word, sal hy na `n dokter geneem word. Die gedragskode en reëls van die skool geld ook in die koshuis.

Gedurende eksamentye is daar addisionele studiesessies in die middag en die aand.

Daar is ook geleentheid vir ekstra studie van 22:00 tot 24:00. 

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'