jeugskou

JEUGSKOU

Die Jeugskou kweek ‘n omgee en verantwoordelike houding in jongmense teenoor diere.  Jongmense leer om ‘n geskikte dier te selekteer, op te lei, voor te berei vir die ring en te vertoon tot die beste voordeel van die dier.

Kompetisie van die Jeugskou bestaan uit die volgende afdelings:

Daar word in die volgende klasse deelgeneem:

Suiwelbeeste
Melkbokke
Wolskape
Sierduiwe
Wedvlugduiwe
Hoenders
Konyne
Suiwelbereiding
Kulinêre Kuns

Die skool is aktief betrokke by die Jeugskou. 

Die Jeugskouklub van die skool bied jaarliks  drie Jeugskou Kampioenskap aan, naamlik, die Lantiesfees Jeugskou, die Vrystaat Jeugskou Kampioenskap asook die Bloues Jeugskou Kampioenskap. 

Personeel en ouers van die skool is aan die stuur van sake van die Vrystaat Jeugskou bestuur.  Die skool het in 2013 met groot welslae die Nasionale Jeugskou Kampioenskap by die boerdery aangebied.  Die betrokke skou het die meeste deelnemers tot op hede opgelewer. 

Die skool spog jaarliks met ‘n groot aantal Jeugskoudeelnemers in die Vrystaat Jeugskouspan. 

Die skool het oor die jare Nasionale Jeugskoukampioene opgelewer in die volgende klasse:  Perde, Suiwelbeeste, Vleisbeeste, Wolskape, Varke, Sierduiwe, Konyne en Kulinêre kuns.

Nasionale Jeugskou Kampioenskap 2017 uitslae:

5de plek: Sune vd Walt Jnr perde
5de plek: Ané Kleynhans Jnr Vleisbeeste
4de plek: Groepsklas Snr Melkbeeste ( Kevin Jardim en Conraad Rossouw)
4de plek: Ruané Cillers Snr Wedvlugduiwe
3de plek: Groepsklas Snr Vleisbeeste ( Danel de Vos, Tiaan vd Walt en Gerhard van Zyl)
3de plek: Leané Marais Snr Konyne
3de plek: Eben Bezuidenhout Snr Sierduiwe
2de plek: Sune Grobler Snr Sierduiwe
1ste plek: Ju-Marie Swanepoel Snr Sierduiwe
1ste plek: Tayla Swanepoel Snr Konyne
Nasionale Jeugskou Kampioenskap uitslae:

Foto

Fotos

VRYSTAAT JEUGSKOUSPAN VAN BLOUSKOOL

Op foto Voor: Henco Coetzee, Hanke Swart, Sune Grobler, Tayla Swanepoel, Tiaan Botha Agter: Joline Grobler, Michiel Nigrini, Eben Bezuidenhout, Gideon Swart, Ju-Marie Swanepoel

Vrystaat Jeugskou Kampioenskap uitslae

Voor: Henco Coetzee (2de Kulinêre Kuns - Senior), Theresa Cronje (3de Hoenders - Senior), Ju-Marie Swanepoel (1ste Sierduiwe - Junior), Suné Grobler (2de Sierduiwe - Junior) Agter: Hanke Swart (2de Wolskape - Senior), Jiline Grobler (2de Hoenders - Senior), Michiel Nigrini (1ste Suiwelbereiding - Senior), Gideon Swart (1ste Wolskape - Senior), Eben Bezuidenhout (1ste Sierduiwe - Senior), Tayla Swanepoel (1ste Konyne - Senior)

Jeugskou-opleiding

Dit is nie net sommer vir skou nie, daar moet ook opleiding wees.

Jeugskou

Hier word diere voorberei vir skou

Jeugskou

Hier word diere voorberei vir skou

Jeugskou

Hier word diere voorberei vir skou

Jeugskou

Hier word diere voorberei vir skou

Jeugskou

Hier word diere voorberei vir skou

Jeugskou

Hier word toets geskryf

Jeugskou

Hier word diere voorberei

Jeugskou

Nou word diere geskou

Jeugskou

Nou word diere geskou

Jeugskou

Nou word diere geskou

Jeugskou word ook bemark by die laerskole

Ons kinders (in hulle Vrystaat spanklere) het die laerskole in die dorp besoek en hulle bietjie meer vertel oor Jeugskou

Ons kinders (in hulle Vrystaat spanklere) het die laerskole in die dorp besoek en hulle bietjie meer vertel oor Jeugskou. Niks so goed, as om die dag met 'n spanfoto af te sluit.

Kontak Ons

E-pos Adres

dwn@blouskool.co.za

Telefoonnommers

056 212 4551
056 212 5433

Faksnommer

056 212 5434

Posadres

Privaatsak / Private Bag X38
Kroonstad
9500

Adres

Noordweg / North Way
De Wet Nel Terrein / Terrain
Kroonstad
9499
S27°38.103' E27°14.023'